Roofbuideldier Verwysings | Navigasie-keuseskermMammals r'us
Soogdiere
soogdierebuideldiereAustraliëNieu-Guineakarnivoriesklimbuideldiere
Roofbuideldier
Jump to navigation
Jump to search
Roofbuideldier Tydperk: middel-Mioseen – Holoseen, 12–0 m. jaar gelede PreЄ Є O S D C P T J K Pg N | ||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Planigale tenuirostris | ||||||||||
Wetenskaplike klassifikasie | ||||||||||
| ||||||||||
Familie | ||||||||||
|
Die roofbuideldiere (Dasyuromorphia) is 'n orde van soogdiere wat tot die buideldiere behoort. Hulle kom net in Australië en Nieu-Guinea voor. Die meeste Australiese buideldiere wat karnivories is, behoort tot hierdie orde.
Die orde word in drie families verdeel
- Die Myrmecobiidae, wat net een spesies het, die numbat
- Die Thylacinidae, wat se laaste spesie in 1936 uitgesterf het, die Tasmaniese tier of buidelwolf.
- Die Dasyuridae - die regte roofbuideldiere waartoe ongeveer 70 spesies behoort, soos die Tasmaniese duiwel wat die grootste spesie is. Die ander kan so groot as 'n kat wees, soos die quoll, maar ook so klein as 'n muis soos die planigale. [1]
Die roofbuideldiere behoort saam met die ander Australiese buideldiere soos die klimbuideldiere tot die Australidelphia.
Een kenmerkende verskil tussen die buidelroofdiere en die klimbuideldiere (Diprotodontia) is dat die buidelroofdiere meer as twee snytande het.
Verwysings |
↑ Mammals r'us.
Kategorie:
- Soogdiere
(RLQ=window.RLQ||[]).push(function()mw.config.set("wgPageParseReport":"limitreport":"cputime":"0.168","walltime":"0.206","ppvisitednodes":"value":9966,"limit":1000000,"ppgeneratednodes":"value":0,"limit":1500000,"postexpandincludesize":"value":35439,"limit":2097152,"templateargumentsize":"value":15422,"limit":2097152,"expansiondepth":"value":18,"limit":40,"expensivefunctioncount":"value":0,"limit":500,"unstrip-depth":"value":0,"limit":20,"unstrip-size":"value":381,"limit":5000000,"entityaccesscount":"value":0,"limit":400,"timingprofile":["100.00% 178.822 1 -total"," 85.85% 153.516 1 Sjabloon:Taksoboks"," 68.41% 122.333 1 Sjabloon:Fossiel_tydperk"," 60.52% 108.226 1 Sjabloon:Phanerozoic_200px"," 38.13% 68.191 11 Sjabloon:Fossiel_tydperk/balk"," 19.15% 34.252 20 Sjabloon:Periode_kleur"," 15.42% 27.568 22 Sjabloon:Period_start"," 13.24% 23.671 11 Sjabloon:Period_end"," 10.28% 18.377 11 Sjabloon:Periode_begin"," 6.36% 11.378 1 Sjabloon:Verwysings"],"cachereport":"origin":"mw1274","timestamp":"20190727042356","ttl":2592000,"transientcontent":false););"@context":"https://schema.org","@type":"Article","name":"Roofbuideldier","url":"https://af.wikipedia.org/wiki/Roofbuideldier","sameAs":"http://www.wikidata.org/entity/Q213333","mainEntity":"http://www.wikidata.org/entity/Q213333","author":"@type":"Organization","name":"Contributors to Wikimedia projects","publisher":"@type":"Organization","name":"Wikimedia Foundation, Inc.","logo":"@type":"ImageObject","url":"https://www.wikimedia.org/static/images/wmf-hor-googpub.png","datePublished":"2017-06-10T00:37:30Z","dateModified":"2018-09-10T15:51:18Z","image":"https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/f/f1/Planigale_tenuirostris.jpg"(RLQ=window.RLQ||[]).push(function()mw.config.set("wgBackendResponseTime":141,"wgHostname":"mw1331"););